Dadel Gemmerbrood

Oond 180 gr C.    Gooi 1 k gekapte dadel in ‘n bak. strooi 1 t koeksoda oor en 1 k kookwater. Laat stgaan. Klits saam: 75 gr sagte margarine, 150 ml bruinsuiker en 3 eiers. Sif saam; 400 ml bruismeel, knippie sout, en 1 t fyn gemmer.  Meng by eier-bottermengsel in, Voeg ook 3 stukke gekapte gemmer by. As te droog, roer bietjie melk by.  Skep in gevoerde, gesmeerde broodpan. Bak vir 50 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos