Dadelbrood

Oond: 180 gr C. Snipper 2 pakkies dadels in bak en gooi 2 t koeksoda oor, dan 1 en halwe k kookwater. Roer deur. Laat eenkant staan. Klits saam in mengbak: 4 E sagte botter, 1 en halwe k suiker en 2 groot eiers. Roer by: 3 k bruismeel, kwart t sout en 1 t kremetart. Roer dadel mengsel by. Skep in gevoerde, gesmeerde medium broodpan en bak vir 1 uur tot gaar. Bedien lou-warm met botte

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos