Deeg vir Vleispasteitjies

Oond 200 gr C.  Meng 6 k koekmeel, 2 t bakpoeier en 1 t sout. Vryf 500 gr sagte margarine in. Maak aan met kraanwater en 2 t suurlemoensap tot sagte hanteerbare deeg. Laat rus vir 15 minute . Rol uit en druk sirkels af. Sit vleis vulsel van jou keuse in en vou toe. Smeer geklitste eier en melk oor en bak tot goudbruin.  Kan ook vir wors rolletjies gebruik word.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos