Tot Sy eer.
Search

Dieet Brownies

Oond 200 gr C.   Meng alles saam in ‘n voedselverwerker:  Driekwart k plain jogurt, kwart k afgeroomde melk, halwe k kakaopoeier, halwe k rou oats, halwe k canderel suiker, 1 eier ‘n derde k appelsous,1 t bakpoeier en knippie sout.  Voer ‘n vierkantige koekpan uit met bakpapier en spuit met kleefwerende middel. Bak vir 15 minute. Laat heeltemal afkoel in pan, lig uit met papier en sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos