Drie Doelige Sjokolade Mousse

Klits alles goed saam: 1 blik Coconut Cream, 1 t vanilla essens, 3 E kakaopoeier, 2 E heuning en knippie sout.

Gebruik vir versiersel vir sjokoladekoek, vries dit vir roomys of skep in glasies en versier met roomrosies vir nagereg.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos