Eat som more Beskuit

Oond: 180 gr C.   1. Meng saam: 500 gr sagte margarine en 2 k suiker. 2.  Klits saam: 2 ekstra groot eiers, 1 k room en 1 k lou water. Roer nr 1 en 2 bymekaar. Sif daarby: 1,5 kg bruismeel [3 klein pakkies van 500 gr elk] 2 t bakpoeier en 1 t sout.  Knie deur en maak bolletjies en pak in panne. Bak vir 1 uur tot gaar. Droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos