Eat Some More Beskuit

Oond 180 gr C

Roer saam; 500 gr sagte botter/margarine en 2 k suiker.
Klits 2 ekstra groot eiers, 1 k room en 1 k lou water en roer by eiermengsel.
Roer 1,5 kg bruismeel, 2 t bakpoeier en 1 t sout by.  Meng tot sagte deeg en vorm bolletjies en pak in gesmeerde oondpanne.  Bak 1 uur tot gaar.
Droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos