Eenbak Maalvleis gereg.

Stel oond op 180 gr C. Smeer casserol, braai 750 gr maalvleis met 1 gekapte ui in aparte pan. Sprinkel met sout en peper. Skep onder -in casserol, smeer lagie chutney van jou keuse, bo-oor. Gooi 1 k rou rys bo-oor, dan een blikkie minestrone of sampioen sop en 1 blikkie room sampioene bo-oor. Gooi dan 2 k kookwater oor en bedek met tinfoelie, bak vir een en ‘n half uur tot gaar en rys sag en uitgeswel. Gooi gerasperde kaas bo-oor en smelt in oond, bedien met groente van jou keuse

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos