Ekonomiese Souttert

Oond 180 gr C.  Druk 1 groot pak aartappelskyfies fyner, [kaas en uie/ chutney of beef geur]  Gooi onder-in oondbak.   Meng vlg saam: 1 blik beef, fyner gedruk met vurk, 1 klein gerasperde ui, 1/4 greenpepper in stukkies gesny, 1 k gerasperde kaas, 1 t mosterdpoeier.  Klits 1 k melk en 4 eiers en 2 ml sout saam en voeg by bestandele. Roer ligweg deur en skep op aartappelskyfies. Bak vir 40 minute tot goudbruin en opgepof.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos