Tot Sy eer.
Search

Energie Happies

Roer alles saam; 1 k rou oats, twee derde koppie geroosterde klapper, half k peanutbotter, halwe k sjokolade chips, halwe k sonneblomsade, derde k heuning, 1 t vanilla geursel en halwe t sout. Maak ronde balletjies met jou hande en rol in klapper. Sit in lugdigte houer in yskas

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos