Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm.  Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute.   Gebruik soos verkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos