Frikadelle in Deeg

Oond 200 gr C.     Meng saam: 500 gr maalvleis, 1 gekapte ui, 1 eier, 2 E koekmeel, sout en peper of maalvleisspeserye.    Maak bolletjies en rol in olyf-olie.  Plaas op deeg-vierkante. Vou deeg oor bolletjies.  Pak op gevoerde bakplaat. Smeer met olie of met geklitste eier.  Bak vir 20 minite, draai oond na 160 gr en bak verder vir 15 minute.    [Deeg kan gekoopte brooddeeg wees, dun uitgerol, of gekoopte brosdeeg/blaardeeg.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos