Frikadelle op Pasta

Kook pasta van jou keuse net gaar, dreineer goed en skep onderin oondbak. Maak frikkadelle met 500 gr maalvleis, 1 groot gebraaide uie, 2 snye geweekte brood, 1 k rou oats, 1 eier, 2 E gekapte pietersielie, 1 fyngekapte knoffelhuisie, 1 t fyn koljander, 1 E asyn en 1 t sout. Pak bo-op pasta en gooi 1 blik matige chakalaka oor gevolg met 1 blik tamatie, uie en knoffel smoor. Besek met tinfoelie en bak vir 1 uur by 180 gr C. Rasper motzerella kaas bo-oor en sit trug in oond tot gesmelt. Bedien met mengelslaai

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos