Gebakte Aartappelskywe

Kook 8 aartappels net gaar. Trek skille af en sny in skywe. Plaas in diep oondbak.  Braai 1 groot, gekapte ui in bietjie olie. Voeg by: 1 pakkie hoenderroom-soppoeier, geklits met 500 ml melk by. Roer tot kook en kook deur.  Gooi sous oor aartappels en sprinkel 1 k gerasperde kaas bo-oor.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos