Gebakte Geelwortels

Oond 180 gr C.    Gooi 2 k gerasperde wortels in mengbak. Klits 2 eiers en 1 k melk. Voeg by wortels. Voeg by: 3/4 k sagte witbroodkrummels, 2 E bruinsuiker en 1/2 t sout by. Meng deur en skep in gesmeerde oondbak,. Bak vir 1 uur tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos