Gebakte Gemmerpoeding

Oond 180 gr C.     Meng saam in mengbak: 3/4 k suiker, 3 E sagte margarine, 1 1/2 k bruismeel, 3 E appelkooskonfyt, 1/2 k melk, 1/2 t koeksoda, 1 t fyn gemmer, 1/4 t sout en 2 E asyn.    Skep in diep gesmeerde oonbak.  Sprinkel 1/2 k bruinsuiker en 2 k warm water oor deeg.  Bak vir 40-50 minute tot gaar.   Die poeding vorm n dik sous onder in die bak.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos