Gebakte Groente

Oond 180 gr C.   Plaas in oondbak: 500 gr gevriesde, gemengde groente, 1 gekapte ui, 1 pakkie gesnipperde spek, 1 k gerasperde kaas, 80 ml kookolie, 1 blik gedreineerde heel mieliepitte en sout na smaak. Klits saam: 2 eiers en 125 ml melk. Gooi bo-oor groente en roer deur.   Bak 45-50 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos