Gebakte Hoender in Krummelkors

Meng kors bestandele: 1 k meel, 1 k fyn gerolde post toasties, 2 t paprika, 1 t sout, 1 t hoenderspeserye, 1 t droë pietersielie, halwe t knoffelpoeier, halwe t seldery sout. Neem 10 stukke rou hoender en doop dit in geklitste eier en rol dan in krummelmengsel. Bak in diep olie tot effe begin verbruin. Haal uit en dreineer op kombuispapier. Plaas op oondpan, uitgevoer met tinfoelie en bak verder in oond tot sappig en deurgaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos