Gebakte Kaaskoek (Maklik)

Maak kors van 1 pakkie Choc Crust Koekies, fyn gerol en meng met 2 E gesmelte margarine. Druk vas in losboom pan.    Vulsel:  Klits saam: 1 houer [250 ml] room, 1 blik kondensmelk, 1 houer gladde roomkaas, 100 ml suurlemoensap en knippie sout.  Skep in tertkors en bak vir 10 minute by 180 gr C.   Skakel oond af en los koek vir 15 minute in oond. Koel af en geniet.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos