Gebakte Kerriehoender

Turn off for: Afrikaans

Kook 12-15 hoenderstukke in soutwater tot net gaar.  Skep hoenderstukke in oondbak.   Meng sous: 250 ml mayonaise, 125 ml blatjang, 60 ml heuning, 20 ml kerriepoeier, kwart t borriepoeier en klein gekapte ui.  Gooi oor hoender en bak onbedek vir 40-50 minute tot goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos