Tot Sy eer.
Search

Gebakte Roomvis

Oond 180 gr C.    Pak 500 gr bevrore visstukke in oondbak. Sprinkel liggies met vissspeserye.  Meng saam in aparte bak: 250 ml plein yogurt, 250 ml room en 1 pakkie sampioensoppoeier. Gooi sous oor die vis. Sprinkel 1/2 k gerasperde kaas bo-oor.  Bak tot vis vlok as jy vurk in vis druk.  Bedien met kappok- aartappels om sous oor te skep.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos