Gebakte Wortelpoeding

Oond 180 gr C.    Klits saam: 1 k kook-olie, 2 k suiker, 4 eiers en 1 t vanillageursel.  Sif saam in ander bak: 2 k bruismeel, 1/2 t koeksoda 1/2 t sout.  Roer by eiermengsel. Roer 3 k gerasperde wortels, 1 E asyn by en 1 k gekapte neute [opsioneel]  Skep deeg in gesmeerde oondbak en bak vir 40-50 minute tot gaar.  Bedien met vla of room….of roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos