Gemmer Truffels

Smelt 300 gr sjokolade in bak, in mikrogolfoond. Voeg 1 pak grof gebreekte gemmerkoekies by en 1 ml fyn gemmer en 1 t vanilla geursel. Skep lepelsvol en vorm dit effe rond. Jy kan nog sjokolade smelt en truffels daarin doop, haal met vurk uit en plaas op bord of in papierdoppies. Jy kan ook kakao poeier oorsprinkel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos