Gemmerbier Hoender

Oond 180 gr C.

 Pak 8 stukke hoender in oondbak en sprinkel liggies met hoenderspesserye. Pak ook stukke ui en aartappelwiggies tussen hoender.   Sprinkel Hoender/Sampioen of Minestrone soppoeier bo-oor hoender en groente.  Gooi 1 blikkie gemmerbier bo-oor. Bedek met tinfoelie en bak vir 1 uur. Haal foelie af en dreaai  hoender en groente om.  Bak verder oop vir 1/2 uur.   Bedien met rys en soet groente.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos