Tot Sy eer.
Search

Gemmerbier Hoender

Oond 180 gr C.    Pak 10 rou hoenderstukke in oondbak. Meng 1 pakkie sampioen soppoeier met 1 blikkie gemmerbier en gooi bo-oor hoender. Braai 1 ui in bietjie olie tot sag en gooi ook by. Bak vir 1 en halwe uur tot hoenderstukke gaar is en sous dik. Eet saam met rys en groente.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos