Tot Sy eer.
Search

Gemmerbier

Meng alle bestandele saam: 10 L water, 1 Kg sun sweet sugar [dis ‘n ligte bruin suiker], 1 botteltjie Sweet-O- Gemmerbier geursel, 2 t kitsgis, paar rosyntjies. Ek meng dit sommer in ‘n plastiek emmer met ‘n deksel. Laat staan oornag, gewoonlik dryf van die rosyne bo-op wanneer bier reg is. Gooi bier deur ‘n tregter in glasbottels, draai toe en bere in yskas. Verfrissend in die warmte

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos