Gemmertert

Verkrummel 1 pakkie gemmerkoekies en meng met 100 gr gesmelte margarine en druk vas in tertbak.    Vulsels:  In kastrol: 250 ml gouestroop, 400 ml water, 5 ml fyn gemmerpoeier en 2 ml sout.  Bring tot kookpunt, Roer 125 ml vlapoeier in 100 ml water tot opgelos. Roer versigtig by stroopmengsel. Kook deur en roer 3 t margarine by. Skep vulsel in tertkors. Laat afkoel. Plaas in yskas tot gebruik.  Bedien met geklopte room.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos