Tot Sy eer.
Search

Gereg met oorskiet Rys

Roerbraai in kookolie,: 1 gekapte ui, 1 gekapte soetrissie en 1 pakkie sampioene saam tot sag. Voeg 1 pakkie gekapte bacon by en braai tot gaar.  Roer 2 k gaar rys by tot warm.   Bedien met groenslaai en broodrolletjies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos