Gesonde Hawermout Broodjie

Oond 180 gr C.     In skotteltjie: 750 ml nutty-wheat meel, 1/2 t sout, 1 k rou oats, 1 pakkie kitsgis, Sade en sultanas na jou smaak.  Roer in groot beker bymekaar; 375 ml lou-warm water, 1 1/2 E olie en 1 E heuning.  Roer tot heuning opgelos het en roer by meelmengsel.  Skep in gesmeerde oondpannetjie. Laat rys tot dubbel. Bak vir 1 uur tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos