Gesondheidsmuffins

250 ml Melk

1 K Rosyntjies

½ K Bruinsuiker

40 g All Bran ontbytvlokkies

1 K Koekmeel

7 ml Bakpoeier

Meng melk,rosyntjies,bruinsuiker en ontbytvlokkies. Laat mengsel ‘n uur lank staan. Verhit oont tot 180ºC. Smeer muffinpan (12). Sif meel en bakpoeier saam. Voeg by melkmengsel en roer tot net gemeng. Verdeel. deeg. Bak muffins 15-20 min. tot gaar en effens bruin. Laat paar minute in pan afkoel. Keer versigtig uit.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos