Tot Sy eer.
Search

Gesondword Sjokoladepoeding

Gooi 2 1/2 k melk in kastrol. Plaas op medium-hitte plaat.  Meng in beker: 1/2 k suiker, 2 E kakaopoeier, 2 1/2 E maizena, knippie sout en 1 t vanillageursel.  Maak aan met bietjie melk.  Sodra melk, in kastrol, begin borreltjies maak, Roer sjokolademengsel by met draadklitser. Roer aanhoudend tot mengsel saggies begin kook.  Kook saggies terwyl roer, vir 2 minute. Roer klontjie botter by. Trek van plaat af en gooi in nat glasbak of kleiner bakkies uit.  Bedien met geklopte room en sherries of flake stukkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos