Geurige Braai Lamsrib

Marinade:  Meng saam:  60 ml kookolie, 50 ml bruinsuiker, 125 ml lemoensap, halwe t fyn gemmer, 1 t mosterdpoeier, 45 ml sojasous.  Pak gesnyde lamsrib-stukke in oondbak en gooi marinade oor. Draai paar maal om.  Bedek met kleefplastiek en laat vir 2 ure in yskas.  Braai stadig oor medium-warm kole tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos