Tot Sy eer.
Search

Geurige Suurlemoen visvingers

100g droë broodkrummels, 40ml gekapte vars pietersielie, gerasperde skil van 2 suurlemoene., 1 rissie, ontpit en gekap (opsioneel), 400g visfilette, in dik repe gesny, 1 groot eier, geklop olie vlakbraai.Metode:Meng die krummels,pietersielie, suurlemoenskil en rissie.Doop die vis in die eier en dan in die krummelmengsel.Verhit ‘n bietjie olie in ‘n groot pan en braai die visrepe tot goudbruin en deurgaar.Sit dit voor met geurige rys,groenslaai,suurlemoenwiggies en tatare-sous.Bak dan vir 15 minute lank

 

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos