Tot Sy eer.
Search

Girty se Sondag-Hoender

Oond 180 gr C.   Pak10 stukke hoender in diep oondpan. Sprinkel met braaivleis-speserye. Skil paar aartappels en sny deur. Pak tussen hoenderstukke.  Meng in groot beker: 1 pakkie minestrone-soppoeier met 1 blikkie ginger-ale of gemmerbier.  Gooi oor hoender en aartappels en maak toe met tinfoelie. Bak vir 30 minute. Haal tinfoelie af en bak verder tot mooi bruin.  Die sous is baie en kan oor rys of koeskoes geskep word.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos