Gou-Gou Skons

Oond 180 gr C.   Sif saam in mengbak: 500 ml bruismeel en 1/2 t sout.  Klits saam: 125 ml melk, 30 ml sonneblom-olie en 1 eier. Voeg by meel en bring bymekaar met ‘n mes  tot deeg vorm. Moenie baie hanteer met jou hande.  Druk die deeg effe platter met jou hande op meelbestrooide oppervlak. Druk vorms af met ‘n glas of koekie-afdrukker. Plaas op gesmeerde bakplaat. Verf met eier en melk mengsel. Bak 15 minute tot goudbruin.. Bedien met room en konfyt of kaas.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos