Goue-stroop Kluitjies

Kook op lae hitte stroop:  In katrol: 3 k water, 60 gr botter, 200 ml suiker, 100 ml gouestroop, 1 heel kaneelstokkie, 2 E suurlemoensap, fyn gerasperde skil van suurlemoen en knippie sout.      Deeg; Meng alles saam tot sagte deeg: 315 ml Bruismeel, 60 gr sagte margarine, 1 geklitste eier, 4 E melk en knippie sout.  Skep lepels-vol in sag kokende stroop. Sit deksel op en kook saggies vir 15-20 minute.  Bedien met roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos