Grenadilla Roomys

Klits 500 ml room [verkoel] styf en klits 1 blikkie kondensmelk by. Meng 2 blikkies, 115 gr elk, en 100 ml suurlemoensap en roer dit by room en kondensmelk. voeg ook knippie sout by.  Skep in plastiekbak met deksel en vries tot gebruik.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos