Grenadilla Yskas Kaastert

Smelt 200 gr wit sjokolade, koel af tot kamer temperatuur.   Meng goed met 2 bakkies gladde roomkaas. Voeg 1 blikkie grenadillamoes by en meng goed deur.  Maak koekiekors van tenniskoekies en druk vas in tertbak.  Skep vulsel op kors.   Plaas in yskas tot bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos