Tot Sy eer.
Search

Groenmielie-koekies

250 ml gaar vars of ingemaakte mieliepitte [as jy blikkie gebruik, dreineer die water] in mengbak en voeg vlg bestandele by: 125 ml melk,2 t suiker, 2 geklitste eiers, 2 E gekapte green/rooi pepper, 200 ml bruismeel en 1/4 t sout. Meng goed deur en skep eetlepels-vol in medium-warm, vlak olie. Bak goudbruin aan elke kant en dreineer op kombuispapier. Skep op as by-kos of geniet net so…lekker as dit koud is in kospakkie.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos