Groente Fritatta.

Oond 180 gr C.  Klits 6 eiers in ‘n groot bak. Voeg vlg groente by: halwe k gerasperde wortels, 1 k gekapte rooi en groen soetrissie, gekapte bacon, gekapte spinasie, 1 klein gekapte ui, 1 gekapte knoffelhuisie, 2 t gesmelte botter en ‘n halwe k gerasperde kaas. Sout en peper na smaak. Roer alles deur die eier en gooi un diep, gesmeerde oondbak. Bak vir 25-30 minute tot eier gestol en gaar is. bedien met mengelslaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos