Groentepoffers

1 blik geroomde suikermielies, 1 blik heelpit mielies, 1 blik chakalaka, 1 groot gerasperde ui,gekapte pietersielie of geurmiddels soos verkies.Meng groente en maak effens fyn met vurk.Sif droë bestanddele saam, meng met die res van die bestanddele. Dit is ‘n taamlike slap deeg. Drup eetlepels vol in ‘n pan met vlakolie en bak tot goudbruin. Plaas op kombuispapier om van die olierigheid ontslae te raak.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos