Haastige huisvrou pastei

6 snye gesmeerde brood, 1 blik weense worsies, 2 koppies melk, 1 teelepel aangemaakte mostert – of gekoop mostert, 2 eiers, 2 eetlepels gerasperde ui, 1 koppie gerasperde kaas, sout & peper na smaak. Smeer ‘n oondbak of spuit dit plaas brood in bak met botterkant bo. Druk worsies fyn,meng met ui + mostert. Skep oor brood. Klits eirs & melk saam en gooi oor brood. Sprinkel kaas oor en laat staan vir 1uur. Bak by 180ºC vir plus minus 30 minute. ( Worsies kan met maalvleis, hoender of vis vervang word)

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos