Hawermoet Blokkies

Oond 180 gr C.     In mengbak: 500 ml hawermout, 250 ml klapper, 250 ml suiker, 250 ml koekmeel en 3 ml sout.  Los 5 ml koeksoda op in 25 ml melk.    Smelt 140 ml margarine en roer 30 ml gouestroop by. Koel effe af en roer melk en koeksoda by. Roer by droë bestandele en ook 2 t asyn.  Skep deeg in gevoerde gesmeerde plat oondpan.   Bak vir 20-30 minute tot goudbruin. Lig uit met bakpapier en plaas op broodplank. Sny in verlangde blokkies. koel af en pak in blik.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos