Hawermout Chrunchies

Smelt 250 gr margarine, 1 E gouestroop in ‘n kastrol op stoof, oor mediun hitte. Haal van stoof af en roer 1 geklitste eier  vinnig by en dan 1 t koeksoda. Roer goed deur tot skuim effens sak en roer dan die vlg bestandele by: 1 k klapper, 1 k bruismeel, 1 k bruinsuiker, 2 k rou hawermout en halwe t sout. Roer goed deur en druk plat in gesmeerde plat pan. Bak vir 30 minute by 180 gr C. Koel effe af en sny in blokkies. Lig uit met eierspaan en laat afkoel op draadrakkie.  Jy kan ook ‘n halwe k korente byvoeg.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos