Heerlike Hoender

Sit so 10 hoender stukke in kastrol, sprinkel hoenderspeserye oor. Voeg by: 5 E sojasous of worcestersous, 3 E bruin suiker en 3 E heuning, 1 E olie en bietjie sout na smaak. Gooi 2 k kookwater by en kook vinnig vir 30 minute. Gooi nog water by indien nodig. Kook dan saggies verder tot gaar en taai.Voeg groente by na halfuur.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos