Heerlike Kerriehoender

Oond 180 gr C.    pak 2 kg hoenderporsies in enkellaag in oondbak. Geur met hoenderspeserye.  Meng vlg saam vir sous:  1 k mayonaise, 250 ml pynappelblatjang of enige ander soort], 2 E tamatiesous, 3 t kerriepoeier,medium, 2 E suurlemoensap, 80 ml water en 2 t mielieblom. Gooi oor hoenderporsies. Sit tinfoelie oor en bak vir 1 uur. Haal foelie af en bak verdere 30 minute. Bedien op rys…lekker baie sous.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos