Heuning Koekpoeding

Oond 180 gr C.   Sif saam in mengbak: 250 ml koekmeel, 1 t koeksoda en kwart t sout. Voeg 250 ml bruinsuiker by. Smelt 125 gr botter in 125 ml lou-warm melk. Voeg 125 ml heuning by. Roer deur en voeg by droë bestandele. Klits 4 eiers en voeg by deegmengsel. Roer deur en skep in gesmeerde oonbak en bak 40-50 minute tot gaar. Bedien met dun vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos