Heuninghoender in Bier

Oond 150 gr C.  Pak 10 hoenderstukke, gesprinkel met 3 t hoenderspeserye, 2 uie in ringe gesny, 4 gekapte knoffelhuisies, 2 E tamatiesous, 1/2 k heuning, 2 E suurlemoensap, 2 E worcestersous en 250 ml bier in ‘n oondbak. Bedek bak met foelie, dowwekant bo. Bak vir 2 1/2 ure. Haal foelie vir laaste 30 minute af en bak tot sous lekker taai is. Bedien met rys of ‘mash’ aartappels.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos