Hoender Bobotie

Oond 180 gr C.     Meng saam: 3 k fyn, gaar hoender, 60 ml sultanas, 2 medium, gekapte uie en skep in gesmeerde oondbak.   Meng vlg saam in ‘n bak: 1 k mayonaise, 2 E appelkooskonfyt, 1×60 gr pakkie hoemderroom- soppoeier, 2 t med kerriepoeier, 1/2 t borriepoeier, 1 k melk, 2 eiers, sout en peper na smaak.  Gooi oor hoender en meng liggies deur. Bak 50-60 minute tot goudbruin.    Bedien met geelrys en rosyne, gestoofde droë vrugte en ertjies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos