Hoender en Rys dis

Gooi 1 k rou rys op bodem van casserol. Rol 8 hoenderdye in sampioen soppoeier. Sit bo-op rys. Meng orige soppoeier met 1 pakkie bruin uie soppoeier en meng met 850 ml koue water. snipper halwe pakkie bacon by. Sit deksel op en bak vir 1 uur in oond van 180 gr C. Maak oop en gooi 1 k bevrore erjies by. Deksel op, in oond vir nog 30 minute. Bedien met koolslaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos